Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

AMOS plaasmarkte

April 7

Insake Amos Kaap markte in 2018 ten bate van Plaasbearbeiding in Kaap
 Ten spydte van die droogte en minder groente en vrugte is daar Produkte vir die markte.
Markdatums vir 2018 in Strand onder die Spur as volg:
03 Februarie    Koue Bokkeveld koördineer
03 Maart         Wellington koördineer

07 April          Villiersdorp/Worcester koördineer

05 Mei            Amos Studente koördineer
02 Junie          Citrusdal koördineer
Ons wil deur die verkoop van vars produkte bv. groente en vrugte teen markprys fondse vir Amos werksaamhede insamel.

image003 (2)

Besondehede

Datum:
April 7