Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Berg-en-Seeklub vir seniors

Februarie 1 @ 09:30

Die eerste byeenkoms van die jaar vind plaas op 1 Feb 2018 om 09:30 in die kerksaal.  Ledegeld vir die jaar is R50.
Kom kuier gerus saam met ons op 17 Feb 2018 by ons Ken-Mekaar-Braai om 17:00.  Bring eie eetgerei en drinkgoed saam.
Koste:  Lede R60;  Gaste R70
Kontakpersoon:  Hester Loots (021 852 3868)

Besondehede

Datum:
Februarie 1
Tyd:
09:30