Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Dawie Rossouw Vertoning

February 25 @ 4:30 pm - 5:30 pm

Ten bate van Indië Uitreik
* NGK Somerset-Wes  *  R50pp
Kaartjies beskikbaar by die kerkkantoor
Kom geniet ‘n uurlange vertoning deur Dawie Rossouw wat onlangs sy eerste CD bekend gestel het met die titel:  “Seasons of my heart”.  Hierdie vertoning beloof om ‘n heerlike kuiergeleentheid te wees met lekker luisterliedjies soos “Dankie” van Lance James, gevolg deur ‘n paar Jim Reeves treffers en dan ‘n verskeidenheid Afrikaanse en Engelse treffers uit die jare 60 en 70.  Dawie sal dan afsluit met twee geestelike liedere, naamlik “Softly and Tenderly” en “Gebed”.

Details

Date:
February 25
Time:
4:30 pm - 5:30 pm