Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Indië Uitreik 2018

February 16

VOORLOPIGE REËLINGS DV:

Vertrek : Kaapstad Internasionale lughawe op 12 Maart 2018

Terug: 28 Maart 2018

Kostes: ± R17 000-00 teen huidige rand/dollar waarde.

Ingesluit alle vliegtuigkaartjies, treinkaarties, huurmotors en akkommodasie.

Keerdatum vir enige belangstellendes: 16 Februarie 2018 want vliegtuigkaartjies en visums moet uitgeneem word.

Toerustingsgeleenthede:

Vooraf gereelde byeenkomste sal wees op die volgende dae in Patmos:

  • Sondagmiddag 18 en 25 Februarie 2018 om 16:30.

Lees meer op: Indië Uitreik 2018.

Details

Date:
February 16