Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Nuwe intrekkers-tee

February 11 @ 10:00 am

Ons heet nuwe intrekkers graag hartlik welkom!  Neem asb. kennis dat alle nuwe intrekkers genooi word vir ‘n “nuwe intrekkers-tee”, Sondag, 11 Februarie ná die erediens in Patmos (klein vertrek in sysaal).  Indien daar 2017-intrekkers is wat nie só ‘n geleentheid bygewoon het nie, is u ook baie welkom om by ons aan te sluit.
‘n Powerpoint aanbieding wat die gemeente se aksies, bedieninge en werksaamhede uiteensit, sal vertoon word.  Daar sal een maal per kwartaal op die Sondag wanneer dit nagmaal is, só ‘n tee en inligtingsessie vir nuwe intrekkers gehou word.  Kom woon dit gerus by.  Lidmaatskapvorms vir nuwe intrekkers is by die kerkkantoor beskikbaar, maar ook in al drie die voorportale van die kerk.

Details

Date:
February 11
Time:
10:00 am