Loading Events

« All Events

Potjiekoskompetisie

February 24 @ 12:00 pm - 5:00 pm

ACVV Huis Jan Swart hou weer potjiekoskompetisie as fondsinsamelingsprojek op 24 Februarie 2018.
Enige belangstellendes om ‘n pot te kom maak, moet vir Henriette kontak by 021 854-3763.
Tyd is vanaf 12:00 tot 17:00.
Die pot moet vir tien mense ‘n porsie voorsien.

Lees gerus meer:  Potjiekos2018

Details

Date:
February 24
Time:
12:00 pm - 5:00 pm