Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Verwelkomingstee

February 13 @ 10:00 am

DIENENDE HANDE bied ‘n verwelkomingsteeparty op Dinsdag, 13 Februarie om 10:00 in die kerksaal aan vir alle nuwe gemeentelede.  Dit beloof om ‘n lekker kuier geleentheid te wees waar ons nuwe vriende kan ontmoet en mekaar beter leer ken.  Voorsitters van die verskillende Aksies en Bedieninge sal u inlig oor hul werksaamhede en betrokkenheid in die gemeente, rondom ‘n lekker koppie tee en verversings.
L.W.:   Hierdie geleentheid is nie dieselfde as die een wat na vanoggend se erediens in Patmos aangebied word nie. Moet dus asb. nie wegbly nie.

Details

Date:
February 13
Time:
10:00 am