Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Vetkoek, Pannekoek&Poeding

February 9 @ 10:00 am - 12:00 pm

Pannekoek:  R5
Vetkoek:  R15
Poeding:  R10
Tee & koffie:  R10
Vrydag, 9 Februarie 2018, 10:00 – 12:00
Wegneem Bestellings – Hester Loots:  Skakel 021 852 3868
Plaas asb. ‘n bestelling vir meer as 6 pannekoeke & vetkoeke.
Laat asb. u naam en kontakbesonderhede, wanneer u die bestelling plaas.
Bestellings sluit Donderdag, 8 Feb om 15:00
N G Kerkterrein, Moedergemeente
 Andries Pretoriusstraat 77,  Somerset-Wes

Details

Date:
February 9
Time:
10:00 am - 12:00 pm