Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

WêRELDBIDDAG VIR VROUE

February 22 @ 10:00 am

U word hartlik uitgenooi deur die vroue van die NG Kerk Hottentots-Holland om deel te neem aan die program vir die Wêreldbiddag vir Vroue.
  • Hierdie jaar vind dit plaas op 2 Maart 2018 om 10:00 in NG Kerk Hottentots-Holland, h/v Gordon- & Cloentebergstraat.
  • ‘n Beplanningsvergadering is belê vir 10:00 op 8 Februarie 2018 in ons Familiekamer, Gordonstraat. Hiermee nooi ons u uit om die vergadering by te woon. Ons sal bly wees as daar ‘n persoon geïdentifiseer kan word as kontakpersoon.  Dit sal ons wens wees dat daar soveel vroue moontlik van al die kerke sal daalneem aan die pogram, bv. as lesers.
  • Die ander belangrike datum is 22 Ferbruarie om 10:00, vir ‘n oefensessie in die kerk.

Cecile Perold       074 0555 062 / 021 851 8657     cperold@telkomsa.net

Details

Date:
February 22
Time:
10:00 am