Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Wêreldtendense: sending

February 3 @ 9:00 am - 12:00 pm

Seminaar oor die huidige wêreldtendense en die invloed daarvan op sending

Saterdagoggend, 3 Februarie, bied Helderberg Gemeente ‘n seminaar in die Kapel aan. Dit is gratis van 9-12vm.  Almal is welkom. Nooi ook jou vriende en ander belangstellendes.  Die spreker is Mike Burnard van Incontext Ministries.
  • Hoe affekteer die huidige oorlog in Sirië sending in die Moslem wêreld?
  • Waar pas ISIS in die prentjie wat nuwe geleenthede binne ‘n sending konteks betref?
  • Hoe bring die miljoene vlugteling wêreldwyd ‘n skuif in geloof mee en wat beteken dit vir Europa? 
  • Wat is China se rol binne die onbereikte wêreld? 
  • Hoe sal ‘n nuwe president in Amerika die persepsies van Christene beïnvloed, veral met betrekking tot Christene in die Midde-Ooste?
  • Hoe beïnvloed die nuwe generasie en die tegnologiese ontploffing sending?
  • Het ons die strategiese “poorte” na die Arabiese wêreld en Golf areas geïdentifiseer?

Details

Date:
February 3
Time:
9:00 am - 12:00 pm