Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

FLORAL ART &  CRAFT EXTRAVAGANZA

April 4 @ 09:00 - April 6 @ 13:00

Wes-Kaap Blomme Vereniging Kompetisie:

Do 4 –Sa 6 April by NG Gemeente Suider-Strand.  

Toegangsfooi: R50.   Oop vir die publiek:  Do 09:00—17:00; Vr 09:00–18:00; Sa 09:00–13:00

Donderdag  sal die wenners van die blommerangskikkings bekend gemaak word en Saterdag is die prysuitdeling!

Demonstrasies om 11:00: Do—”The Rose Room”; Vr– “Waterwise” tuine; Sa– Koekgilde;

Stalletjies: Skilderye, varswater pêrels, mooi kaartjies, “pottery”, laslappiegilde en kwekery uitstalling.

Ondersteun asb ook die teetuin met heerlike ligte etes en verversings deur Suider-Strand Gemeente.

Besondehede

Begin:
April 4 @ 09:00
Einde:
April 6 @ 13:00