Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

BERG-EN-SEEKLUB vir Senior Burgers

Mei 2 @ 09:30

Byeenkoms:  Donderdag, 2 Mei om 9:30

Plek: Moedergemeente  Somerset-Wes,  Andries Pretoriusstraat

Onderwerp:  Sterrekyk op amper 80!

Frans Myburgh kom deel sy kennis i.v.m. die hemelruim.  Hy lig ook sy praatjie toe met ‘n skyfievertoning.

Die bekende en gewilde musiekkunstenaars Gerald Foster en Gwen Hughes tree ook op!  Almal, ook nie-lede, is baie welkom!

Koste:  R15  Besoekers  en  R10  Lede.

 

Besondehede

Datum:
Mei 2
Tyd:
09:30