Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Boekbekendstelling (Hottentots-Holland gemeente)

April 16 @ 10:00

Boekbekendstelling 16 April, 10:00

 

Kom luister gerus na die boekbekendstelling van die bekroonde skrywer, Barend Vos se nuwe Grootseun-boek by Hottentots-Holland gemeente op Dinsdag, 16 April om 10:00.
Hierdie is ’n funksie vir ALMAL wat gedurende die dag beskikbaar is.  Toegang gratis!
Laat weet asb. Hottentots-Holland se kerkkantoor (021 852 5004) as jy dit wil bywoon.

Besondehede

Datum:
April 16
Tyd:
10:00