Laai Gebeuree

« All Gebeure

Bybelse Ete 

Oktober 4 @ 18:00

Op  Vrydag, 4 Oktober  het ons die geleentheid om met ons laaste funksie van die Feesjaar en ook Projek 2019, af te sluit met ‘n Bybelse ete.  Wat ‘n besondere geleentheid om dit op só ‘n wyse af te sluit.  Trek gerus klere aan soos in die Bybelse tyd  en kom sit aan by die lang tafels en geniet dít wat aan u voorgesit word.

‘n Halfuur musiekprogram (met die Bybelse tyd in gedagte) sal aangebied word onder die bekwame leiding van Babette.

Die funksie begin stiptelik om 18:00. 

ALMAL IS WELKOM.

Kaartjies @ R60 is te koop by die Kerkkantoor.

Besondehede

Datum:
Oktober 4
Tyd:
18:00