Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

FEESKONSERT – KAAS & WYN

Augustus 9 @ 18:00

 

FEESKONSERT – KAAS & WYN

Vydag, 9 Augustus 2019

Almal kuier gesellig saam vanaf 17:45 met vrolike musiek in die agtergrond.
Verversings sal in die vorm wees van ‘n DRIE-GANG KAAS EN WYN en allerlei versnaperinge.

‘n MUSIEKPROGRAM van uitstaande gehalte sal onder leiding van Babette aangebied word.
Daarna volg ‘n TONEELSTUK onder leiding van ds J Smit van Suider-Strand.  Dit beloof om die lagspiere behoorlik te prikkel.

Hierdie lekker kuiergeleentheid skop die naweek se verrigtinge af.

Kaartjies @ R50 is beskikbaar by die Kerkkantoor (slegs 150 kaartjies) word aangebied.

Besondehede

Datum:
Augustus 9
Tyd:
18:00
Gebeurtenise Kategorie: