Laai Gebeuree

« All Gebeure

FEESPOTJIEKOMPETISIE

Maart 9

Ons skop die  FEESJAAR   af met ‘n  FEESPOTJIEKOMPETISIE  op Saterdag 9 Maart.  Ons nooi al die  Potjiekoskokke van die gemeente  om in te skryf.  Dalk word jy gekroon as die Potjiekos“koning” van die gemeente.  ‘n Prys wag op hierdie persoon.

Skakel asb die Kerkkantoor so gou moontlik om in te skryf en dui asb aan watter soort Feespotjie jy van plan is om vir die gemeente op te dis (bv Bees/Hoender of Skaap). Inskrywings sluit 18 Februarie 2019.

Meer besonderhede word  later bekend gemaak.

TEN BATE VAN PROJEK 2019-FONDS

 Ons is ook opsoek na iemand in die gemeente wat pottebakkery doen.

Kontakpersoon:  Marie Cilliers (021 852 1979 / 082 956 4535)

Besondehede

Datum:
Maart 9

Plekke

NG Kerk Somerset-Wes