Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Gebedsgeleentheid vir die verkiesing

Mei 4 @ 14:00 - 16:00

Gebedsgeleentheid vir die verkiesing en die toekoms van Suid-Afrika

Saterdag 4 Mei 14h00 – 16h00

Helderberg AFM, Pinksterpark, N2, draai links by Broadlandsverkeerslig

Sewe gebedspunte wat elk ‘n belangrike gebedsaspek dek.

Almal roteer om by elk van die sewe gebedspunte te bid.

Kontak:  Hannetjie Gericke 082 778 1510 (SMS of Whatsapp) of 021 852 1912.

 

 

Besondehede

Datum:
Mei 4
Tyd:
14:00 - 16:00