Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

HARMONY (Helderberg Uitreik)

Julie 26 @ 17:30

HARMONY-Almal in een

Raak dood van ‘n geliefde, egskeiding of enkelouerskap jou gesin?

HARMONY as deel van Helderberg NG Kerk Uitreik bied programme in DivorceCare, DivorceCare4Kids (3-13jr), Single&Parenting asook GriefShare aan. Dit is internasionaal erkende en inter-kerklike programme gegrond op Bybelse waardes om julle gesin te help met veranderinge in die familie struktuur.  Ons volgende 13 weke siklus skop af op Donderdag 26  Julie. Ons kuier en eet vanaf 17:30 lekker saam in die Tent en dan begin die onderskeie programme van 18:00-20:00

VENUE: Helderberg NG Kerk, Firmountstr 82, Somerset Wes

Kontak: : Annette Botha by 0721899360 of epos ons by harmonyhelderberg@gmail.com vir rmeer inligting.

Lees meer op http://www.churchinitiative.org.  Moenie alleen hierdie pynlike pad loop nie – daar is mense wat verstaan en jou kan ondersteun. Die programme is oop vir enigeen in die Helderberg are.

Besondehede

Datum:
Julie 26
Tyd:
17:30