Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Helderberg Hospice Liggieboom

01/12/2019 - 31/12/2019

Die Kersseisoen is ‘n tyd van vreugde – en ook ‘n spesiale tyd om te onthou. Ons by Helderberg Hospice verstaan en respekteer die behoefte om te onthou en hulde te bring aan diegene wat ons verloor het, of dit nou ‘n familielid, vriend, troeteldier of kollega is, ongeag waar en wanneer hulle ontslaap het. Ons het ‘n spesiale liggieboom, vanaf 1 Desember tot die einde van die jaar, wat met u liefde en herinneringe sal skyn. Ons nooi u om hulde te bring aan die geliefdes wat u verloor het, deur ‘n liggie ter herinnering aan te skaf. Dit is ‘n sinvolle manier om hul lewe te vereer en te vier. Met die fondse, wat so ingesamel word, bied ons spesiale sorg aan diegene in die Helderberg-gemeenskap wat met ‘n lewensbedreigende siekte te kampe het.

Vorms is beskikbaar by https://helderberghospice.org.za/fundraising-events/tree-of-lights/

of: _Tree of Lights Light Purchase.

Besondehede

Begin:
01/12/2019
Einde:
31/12/2019