Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

NUWE INTREKKERS: KEN-MEKAAR-TEE

Februarie 12 @ 10:00

Alle nuwe intrekkers vanaf Januarie 2018 tot nou, word vriendelik uitgenooi na ‘n KEN-MEKAAR-TEE op Dinsdag, 12 Februarie om 10:00 in die kerksaal.

Alle gevestigde lidmate wat nuwe mense welkom wil laat voel en nuwe vriende wil leer ken, word ook hartlik uitgenooi.  Ons doel is om mekaar beter te leer ken en om alle nuwe lidmate nog meer welkom te laat voel.  Ter wille van voorbereiding, moet u asb. by die kerkkantoor (021 852 1787) of Cecile vd Poel (073 173 1134) bespreek, voor of op 8 Februarie 2019.

Kom kuier saam en geniet heerlike tee met eetgoedjies.

Besondehede

Datum:
Februarie 12
Tyd:
10:00