Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

PJP OGGEND IN PATMOS

Februarie 22 @ 10:00 - 12:00

PANNEKOEK, “JAFFLES” & POEDING
VRYDAG, 22 Februarie  10:00 – 12:00
Heerlike pannekoeke, “jaffles” en poeding te koop.
Kom geniet ’n cappuccino (R20), koppie tee/koffie (R10), met ‘n pannekoek (R5) en “jaffle”(R15), asook heerlike poeding (R10).
Skakel Hester Loots asb. vir wegneembestellings by  021 – 852 3868.
 L.W.:  Plaas asb. ‘n bestelling vir meer as 6 pannekoeke of “jaffles”.  Bestellings kan vooraf geplaas word en sluit Donderdag, 21 Februarie om 15:00.

Besondehede

Datum:
Februarie 22
Tyd:
10:00 - 12:00