Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Rina Hugo (Suider-Strand Kerk)

Oktober 22 @ 10:00

In samewerking met die Christelike Seemansorganisasie tree Rina Hugo en haar man, Johan van Rensburg Dinsdag 22 Oktober 2019 om 10:00 op by die NG Gemeente Suider-Strand Kerk, h/v Gordonsbaaiweg en Alex Pienaarstraat, Strand.

Toegang is gratis, maar ֹn vrywillige donasie sal verwelkom word.

OF

U kan ’n seënsakkie bring vir ’n seeman. ’n Voorbeeld wat u in die sakkie kan sit: Waslappie, lekkerruik seep, klein buisie tandepasta, tandeborsel, aanrol deodorant, weggooi skeermes, klein notaboekie en pen en ietsie lekker.

 

Besondehede

Datum:
Oktober 22
Tyd:
10:00