Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Seminaar, die Khaya, Stellenbosch

Mei 10 - Mei 11

ʼn Seminaar oor hoe gemeentes ʼn verskil kan maak in ʼn samelewing van nood,
word aangebied op 10-11 Mei in die Khaya, Stellenbosch.

Dr Hancke en Ds Geo de Kock gaan deel hoe ʼn missionale  gemeente met haar lewe getuienis kan lewer.

Kontak Ds Jurie Goosen vir registrasie by 083 2355 920 / goosens@isales.co.za.

Besondehede

Begin:
Mei 10
Einde:
Mei 11