Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Snoekbraai

Julie 27 @ 15:00 - 18:00

Snoekbraai

Datum:           Vrydag, 27 Julie 2018
Plek:               Huis Esperanza, Donaldsonstr 11, Strand
Tyd:                Wegneemetes kan tussen 15:00 en 18:00 by die tehuis afgehaal word.
Ete:                 Snoek, Patat, Brood en Tuisgekookte korrelkonfyt
Koste:             R50.00 vir ‘n ruim porsie
Plaas asb bestellings vooraf om teleurstelling te voorkom!
Kontakpersoon vir bestellings:   Mev Susan le Roux by (021) 854 7393

Besondehede

Datum:
Julie 27
Tyd:
15:00 - 18:00