Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

SOP-EN-POEDINGAAND

Mei 31 @ 19:00

Vrydag, 31 Mei 2019 om 19:00

Kom kuier saam met ons in die kerksaal tydens die sop-en-poedingaand
en geniet heerlike sop, broodjies en poeding
teen R60 per persoon.

Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor (021 852 1787).

Bring eie drinkgoed & glase.
Geen vooraf besprekings nie.

Maak seker dat u nie hierdie heerlike kuiergeleentheid misloop nie!

Besondehede

Datum:
Mei 31
Tyd:
19:00