Laai Gebeuree

« All Gebeure

Wine & Dine (NG Helderberg)

November 15 @ 19:00

WINE&DINE in styl met Charles Hopkins van De Grendel wyne as gasheer. Hy is een van SA se bekendste wynmakers en as lid van die Kaapse Wynmakers Gilde is hy passievol oor wynmaak.

Datum: Vrydag 15 November @ 19:00.

Venue: Helderberg Gemeente, Firmountweg 82, Somerset-Wes.

Drag: Smart casual.

Kaartjies beskikbaar by events@nghelder.co.za  teen R300pp vir ‘n 3-gang “food and wine pairing” met De Grendel wyne, ‘n blind proe kompetisie, gelukkige trekkings en goeie musiek.

Besondehede

Datum:
November 15
Tyd:
19:00

Plekke

NG Helderberg
Firmountweg 82 + Google Kaart