Laai Gebeuree

« All Gebeure

  • Hierdie gebeurtenis is al verby

Orrelinwyding deur Zorada Temmingh

April 28 @ 16:30

Vir musiekliefhebbers benodig Zorada Temmingh geen bekendstelling nie.

Ter viering van die oudste gemeente in Somerset-Wes se 200ste bestaansjaar en as inwyding van die nuut gerestoureerde orrel, nooi ons ieder en elk vir ‘n besonderse orreluitvoering deur Zorada Temmingh

Sondag 28 April, 16:30

Kaartjies: R50 (Beskikbaar by die deure of die Kerkkantoor, 021 852 1787)

NG Moedergemeente Somerset-Wes

Andries Pretoriusstraat 77, Somerset-Wes

Besondehede

Datum:
April 28
Tyd:
16:30

Plekke

NG Kerk Somerset-Wes